VOORRITINSPEKSIE – BUITE
1. Daar is geen lekkasies of obstruksies onder die voertuig nie
2. Die ruitveer is reg
3. a) die loopvlak van die band is reg
b) die sywand is onbeskadig
c) die wielmoere is nagegaan
d) die klepdoppie is op
e) die branddruk is reg
4. Albei hoofligte, parkeerligte en flikkerligte is skoon en onbeskadig
5. Die engine kap is toe
6. Onder die enjinkap is die olie, water, remvloeistof en dryfbande nagegaan
7. Die wiel sal ek dieselfde as die regterkantste voorwiel nagaan
8. Die ruitveer is reg
9. Die wiel sal ek dieselfde as die regterkanste voorwiel nagaan
10. Die brandstofdop is op
11. Albei die agterligte is skoon en onbeskadig
12. Die wiel sal ek dieselfde as die regterkanste voorwiel nagaan
PRE –TRIP INSPECTION – EXTERIOR
1. There are no leakages or obstructions underneath the vehicle
2. The windscreen wiper is fine
3. a) the tread of the tire is fine
b) the side wall is undamaged
c) the wheel nuts have been checked
d) the valve cap is on
e) the tyre pressure is correct
4. Both head lights, parking and indicator lights are clean and undamaged
5. The bonnet is secure
6. Underneath the bonnet the water, oil, brake fluid and drive belts have been checked
7. The wheel has been checked the same as the right front wheel
8. The windscreen wiper is fine
9. The wheel has been checked the same as the right front wheel
10. The fuel cap is on
11. Both rear lights are clean and undamaged
12. This wheel has been checked the same as the right front wheel
VOORRITINSPREKSIE – BINNE
1. Al die deure is toe
2. Die handrem is op
3. Die voertuig is in neutral
4. Daar is geen obstruksie by die voete nie
5. Die sitplek is gestel
6. Die spiels is gestel
PRE-TRIP INSPECTION – INTERIOR
1. All the doors are closed
2. The hand brake is up
3. The car is in neutral
4. There are no obstructions at my feet
5. The seat is adjusted
6. The mirrors are adjusted
Die volgende sal nagegaan word vir werking:
1. Flikkerligte
2. Parkeerligte en Hoofligte
3. Ruitveers
4. Toeter
5. Stopligte en agterligte
The following will be checked for working condition:
1. Indicators
2. Parking lights and head lights
3. Windscreen wipers
4. Hooter
5. Stop lights and tail lights
AANSITPROSEDURE:
(Dit geskied na die Parkering geslaag is)
1. Die parkeerrem is op en die ontsluitingsknoppie werk
2. Die voertuig is in neutral
3. Alle waarskuwingsligte is af
4. Draai sleutel tot “ON” en gaan waarskuwingsligte na
5. Skakel engine aan en gaanwaarskuwings ligte na
6. Noem dat die voertuig ‘n outomatiese smoorklep het
STARTING PROCEDURE
(This gets done after the Parking was passed)
1. The parking brake is applied and the release button works
2. The vehicle is in neutral
3. All warning lights off
4. Turn on key to “ON” and check warning lights
5. Start engine and check warning lights
6. Mention that vehicle has an automatic choke
K53 WENKE
Observeer voor wegtrek
Spieel / blindekol voor sein
Spieel voor spoedverandering
2de blindekol voor rigting veranderings
Spieel / kyk R & L voor kruisings en ingange
K53 HINTS
Observe before moving off
Mirror / blind spot before signalling
Mirror before changing speed
2nd blind spot before changing direction
Mirror / check R & L before intersections and entrances